Vlag van Tadjikistan

Vlag van Tadjikistan
Vlag van Tadjikistan
Vlag van Tadjikistan
Bynaam Парчами (Tadjiks)
پرچم تاجیکستان (Persies)
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 24 November 1992[1]
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in rooi, wit en groen met ’n kroon en sterreboog in goud in die middel.

Die nasionale vlag van Tadjikistan is op 24 November 1992 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in rooi, wit en groen met ’n kroon en sterreboog met sewe sterre in goud in die middel.

  1. (en) "Tadjikistan". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2019. Besoek op 28 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search